Peace Love & Hope Community Project
About UsWe are a community project and we are here for the community. Pst Marius Ferreira +27842040409 pastorferreira1@gmail.com |
Ek wil net dankie se aan bok radio wat ons gemeenskaps projek gebless het met R5000 se lugtyd!!!!BAIE DANKIE BOK RADIO..............En dis nie al nie Towncaptain.com het aangebied om ook by te dra en ons organisasie te assisteer met ‘n aanlyn publisiteitsblad ter waarde van R5000.Al wat ek kan se is baaaaie dankie!!!!GOD IS GOOD!!!!
Die beddienings aand met BASJAN is voorlopig eers uitgestel,ons hou u op hoogte met n nuwe datum.
Join Us
Whether you are a lifetime advocate or new to our cause, we invite you to join us. We welcome new ideas and value enthusiasm from members and volunteers, new and old.
Selbourne str 83 Peerless park, Kraaifontein, capetown | 0842040409 |